Anne Alvaro

Anne Alvaro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Oktober 1951 (1951-10-29)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anne Alvaro (gebore 29 Oktober 1951) is 'n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente City of Pirates (1983), The Taste of Others (2000), The Clink of Ice (2010), en Last Love (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne